Optredes

Belia Lourens Solo

Oggendtee’s, Gemeente-kuiers, Klein Teater, ens.

‘n Skatkis vol juwele:  Belia sing liedjies uit die skatkis van Janita se liedjies soos Rolbos, Balonne, Reëndruppels ens.  Sy gesels tussendeur oor die juwele in jou lewe (Ma-juwele, pa-juwele, talent-juwele, klipjuwele ens)

Die Tsoti-Evangelie (Belia met woordkuns en sang – Mattheus in Tsotsi-Afrikaans)